Die nie-amptelike vlag van Wake-eiland is op 16 September 1985 in hergebruik geneem. Die vlag vertoon ’n driekleur met ’n vertikale gepunte blou baan aan die vlagpaalkant waarin drie geel vyfpuntige sterre en ’n geel ovaal skyf met die silhouet van die eiland en die woorde “Wake Island” daarin en twee horisontale bane in wit en rooi aan die wapperkant.
Ander vlae Die amptelike vlag van die eilande is die vlag van die Verenigde State.
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels Wake-eiland by Flags of the World.
Wake-eiland Kategorie:Wake-eiland