Die Gewone swartmees (Parus niger) is 'n algemene standvoël in woud en breëblaarboomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg van 18 tot 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern black tit.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Mese