Die Ovamboswartmees (Parus carpi) is 'n redelike algemene standvoël in halfdorre- en savanneboomveld in Namibië en suidwestelike Angola. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 tot 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Carp's tit.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Mese