Die Swartkopmees (Parus pallidiventris) is 'n plaaslike en skaars standvoël in miombo-boomveld, soms ook in gevestigde mopanieboomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 16 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinnamon-breasted tit.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Mese