Ammomanes is 'n genus van voëls in die familie van lewerike (Alaudidae) wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.

Spesies Die genus omvat die volgende spesies:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Ammomanes cinctura Ammomanes phoenicura Ammomanes deserti Ammomanes grayi - Namiblewerik

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Lewerike