Die bloukatakoeroe (Campephaga caesia) is 'n skaars standvoël en plaaslike hoogtetrekvoël; beperk tot immergroen woude en aangrensende boomveld. Die voël is 25 – 27 cm groot en weeg 53 - 68 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey cuckooshrike.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Lewerike