Die witborskatakoeroe (Coracina pectoralis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël van hoëboomveld, veral miombo, mopanie en rivierwoud. Die voël is 27 cm groot en weeg 50 - 58 gram. Die voël is alleen of kom in pare voor. In Engels staan die voël bekend as die White-breasted Cuckooshrike.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lewerike