duimnael|links|Juveniele S. fringillaris (middel, bo) Die Vaalrivierlewerik (Spizocorys fringillaris) is 'n skaars, endemiese standvoël en plaaslik nomade in swaarbeweide hooglandgrasveld, dikwels in klein swerms. Die voël is 12–13 cm groot en weeg 16–21 gram. Die voël is bedreigd weens habitatverlies. In Engels staan die voël bekend as die Botha's lark.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewerike