Die Woestynlewerik (Eremalauda starki) is 'n algemene, amper endemiese standvoël en nomade in klipperige woestynbossieveld, op gruisvlaktes en in dorre grasveld, met grasse soos fyntwa. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 16 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Stark's lark.

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike