Spizocorys is 'n genus van voëls in die familie van lewerike (Alaudidae) wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.
Spesies Die genus omvat vyf of sewe spesies:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Spizocorys conirostris - Pienkbeklewerik Spizocorys fremantlii - Kortstertlewerik (ook in genus Pseudalaemon geplaas) Spizocorys fringillaris - Vaalrivierlewerik Spizocorys obbiensis - Obbialewerik Spizocorys personata - Maskerlewerik Spizocorys sclateri - Namakwalewerik Spizocorys starki - Woestynlewerik (ook in genus Eremalauda geplaas)
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Lewerike