Lesego 'Pro' Legoete (gebore op 19 Oktober 1976 in Suid-Afrika) is 'n Goue Leeus en Suid-Afrikaanse Rugbyunie elitepaneel skeidsregter. Hy hanteer gereeld Curriebekerwedstryde in Suid-Afrika.
Sy biometrika is lengte: 173 cm en gewig: 73 kg.
Kollegas Quinton Immelman Craig Joubert Marius Jonker Lourens van der Merwe Stuart Berry Jaco Peyper Rasta Rasivhenge
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregters Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense