300px|duimnael|Maserubrug duimnael|300px|Collage wat onder andere die Maserubrug uitbeeld.
Maserubrug is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Caledonrivier (of Mohokarerivier). Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Maseru, feitlik teenaan die grenspos.
Suid-Afrika Lesotho Streek Vrystaat Naaste dorp Ladybrand Maseru Pad N8 A2, A3 Koördinate Telefoonnommer +27 051 924 4300 Faksnommer +27 051 924 4000 Posadres Besigheidsure - Reisigers 24 uur 24 uur Besigheidsure - Algemeen 07:30 - 16:15
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Grense van Lesotho Kategorie:Grense van Suid-Afrika