Middelputs is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit is digby die Suid-Afrikaanse grens en bedien ook 'n doeanepos.

Bevolking Die bevolking het 657 getel tydens die 2001-sensus met 300 manlik en 357 vroulik.

Sien ook Grensposte van Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika Kategorie:Kgalagadidistrik Kategorie:Nedersettings in Botswana