Tshane is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik of Botswana. It is situated in Kalahari semiwoestyn en word bedien deur die Tshane-lughawe. Die nedersetting het 'n laerskool en die bevolking het 858 getel tydens die 2001 sensus.
Tshane word omring deur 'n paar kleiner nedersettings, nl. Lehututu, Hukuntsi en Lokwabe. Die digsbevolkte plek is Lehututu met twee laerskole, 'n sekondêre skool en Matcheng Bridgate skool. Byna alle toeriste besoek Lehututu vir akkommodasie en ontspanning, want daar is 'n hotel en nagklub op die dorpie.
Verwysings
Kategorie:Kgalagadidistrik Kategorie:Nedersettings in Botswana