Werda is 'n nedersetting in die Kgalagadidistrik van Botswana. Dit is digby die grens met Suid-Afrika se Noordwesprovinsie op die A20 pad geleë. Die bevolking het 3 261 getel tydens die 2011 sensus.

Verwysings

Kategorie:Kgalagadidistrik Kategorie:Nedersettings in Botswana