Die Karoolangbeklewerik (Certhilauda subcoronata) is 'n algemene endemiese standvoël in Karoobossieveld en grasvelde wes van 25° O; tipies op klipperige plekke. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 31 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Long-billed Lark.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lewerike