Die Kaokolangbeklewerik (Certhilauda benguelensis) is 'n algemene amper-endemiese standvoël op dorre heuwelhange en vlaktes, waarskynlik noord van Brandberg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 35 - 53 gram. In Engels staan die voël bekend as die Benguela long-billed lark.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike