Die Kortkloulewerik (Certhilauda chuana) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene, endemiese standvoël in halfdorre doringveld en droë doringboomsavanne. Die voël is 17–19 cm groot en weeg 28–44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-clawed lark.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lewerike