Die Grasveldlangbeklewerik (Certhilauda semitorquata) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in grasveld, gewoonlik teen klipperige heuwelhange. Die voël is 16 – 20 cm groot en weeg 30 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern long-billed lark.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Lewerike