Die Kaapse klappertjie (Mirafra apiata) is 'n algemene, endemiese standvoël in Karoobossieveld, kusfynbos en verkies plekke met riete. Die voël is 15 cm groot en weeg 23 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape clapper lark.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Lewerike