Die laeveldklappertjie (Mirafra rufocinnamomea) is 'n algemene standvoël wat in pare in grasveld, savanne en boomveld met minstens 'n paar ooptes voorkom. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 21 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Flappet lark.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Kategorie:Lewerike