Die kleinkoekoek (Cuculus poliocephalus) is 'n seldsame broeiende somertrekvoël na savanne en rivierwoud. Die voël kom voor in die ooste van Zimbabwe. Die voël is 26 cm lank en 40 - 58 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lesser cuckoo.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Kategorie:Koekoeke