Die swartkoekoek (Cuculus clamosus) is 'n algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël na boomveld, woude en tuine. Die voël is 28 – 31 cm lank en 80 – 100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Black Cuckoo.
duimnael|links|'n Swartkoekoek
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik die rooiborslaksman en waterfiskale as broeigashere.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Koekoeke Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin