Die Groenvleiloerie (Ceuthmochares aereus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël van woudrande, rivierbos en struikgewas. Die is 33 cm lank en 55 - 75 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Green Malkoha.
Dit is die enigste spesies in die genus Ceuthmochares. Die spesie is dus monotipies.
duimnael|links|Illustrasie, 1884
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Koekoeke