Die Malgassiese Wikipedia is die Malgassie-weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die grootste Wikipedia-projek maak.Lys van Wikipedia-tale

Die Malgassiese Wikipedia is tans die naasgrootste Afrika-wikipedia na die Afrikaanse Wikipedia, gevolg deur die Swahili en Joroeba Wikipedias.

Sien ook Afrikaanse Wikipedia Joroeba Wikipedia Noord-Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Suid-Sotho Wikipedia Swahili Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda Wikipedia Xhosa Wikipedia Zoeloe Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Malgassiese Wikipedia Statistiek vir die Malgassiese Wikipedia deur Erik Zachte

Kategorie:Wikipedias volgens taal