Kwêvoëls (Corythaixoides) is 'n genus van voëls in die familie Musophagidae. Die genus omvat drie spesies wat in Afrika voorkom.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). In teenstelling met die helderkleurige loeries wat in bosse woon, leef kwêvoëls in oop gebiede en het vaal grys en wit vere.
Spesies Corythaixoides concolor – Kwêvoël Corythaixoides leucogaster Corythaixoides personatus
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Loeries