Die Bosuil (Strix woodfordii) is 'n algemene standvoël van woud, gevestigde boomveld en uitheemse plantasies. Die voël is 30 – 36 cm lank en 240 - 350 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Wood Owl.

duimnael|links|'n Paartjie.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Uile