Die witkoluil (Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en weeg 60–100 g. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted owlet.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Eksterne skakels

Kategorie:Uile