Die Wimpelvlerknaguil (Macrodipteryx vexillarius) is 'n gelokaliseerde, algemene intra-Afrika broeiendesomertrekvoël in breëblaarboomveld. Die voël slaap op die grond maar sit dikwels op takke nadat hy opgejaag is. Die voël is 23 – 26 cm lank en 50 - 95 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Penant-winged Nightjar.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Uile