Die Bontwindswael (Tachymarptis aequatorialis) is 'n skaars standvoël en word gewoonlik in klipperige gebiede gevind, soms alleen. Die voël is 22 cm lank en 84 - 92 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Mottled Swift.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Windswaels