Die Skelm van die Limpopo is 'n Afrikaanse rolprent wat op 15 Januarie 1962 in Suid-Afrika vrygestel is. Gerrie Snyman het die regie behartig en as akteur in die film opgetree. Die ander hoofrolspelers is Benn Potgieter en Wena Naudé.

Genre Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers Gerrie Snyman Benn Potgieter Wena Naudé

Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente

Kategorie:Dramarolprente Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente