Die Europese windswael (Apus apus) is 'n algemene trekvoël en kom dikwels in groot swerms voor. Hierdie swaeltjies kan tot nege maande aaneen vlieg en stop net om nes te maak. Hulle kan ook eet en slaap terwyl hulle vlieg. in Engels staan die voël as die Common swift bekend.

Voorkoms Die voël is 17 cm lank en 30 - 44 g groot.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Windswaels