Die witpenswindswael (Tachymarptis melba) is 'n algemene standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël. Hulle kom dikwels in groot gemengde swerms saam met ander windswaels voor. Die voël is 20 – 22 cm lank en 68 - 90 g groot. In Engels staan die voël as die Alpine Swift bekend.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Windswaels Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin