Ware uile of tipiese uile (Strigidae) is die grootste familie van nag-aktiewe voëls in die orde van uile (Strigiformes). Die familie omvat ongeveer 25 genera en 191 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Genera Aegolius Asio Athene Bubo Ciccaba Glaucidium Jubula Lophostrix Micrathene Mimizuku Nesasio Ninox Otus Pseudoscops Pulsatrix Pyrroglaux Ptilopsis Sceloglaux Scotopelia (Visuile) Speotyto Strix Surnia Uroglaux Xenoglaux

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Uile