Die Europese naguil (Caprimulgus europaeus) is 'n gelokaliseerde, algemene somertrekvoël in boomveld, savanne en plantasies. Die voël slaap meer op takke en minder op die grond. Die voël is 26 – 28 cm lank en 55 - 80 g groot. In Engels staan die voël bekend as die European Nightjar.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Nagswaels