Die Visuil (Scotopelia peli) is 'n skaars standvoël wat in groot bome by mere en stadig vloeiende riviere slaap. Die voël is 60 – 64 cm lank en 2 - 2.4 kg groot. Die uil se getalle neem af weens versteuring en wateronttrekking uit groot riviere. In Engels staan die voël bekend as die Pel's Fishing Owl.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Uile