Die Gebande uil (Glaucidium capense) is 'n gelokaliseerde algemene voël wat leef in boomveld, ruigtes en woudrand. Die voël is 20 – 22 cm lank en 100 - 130 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Barred Owlet.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Uile