Die Witwanguil (Ptilopsis granti) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë breëblaarboomveld. Die voël is 25 – 28 cm lank en 180 - 250 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Southern White-faced Owl.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Uile