duimnael|300px|Die Groote Kerk-gebou in 2009. Dit huisves die NG gemeente Kaapstad.
Kerk (vanaf Grieks: Kyriakos = "van die heer") kan na een van die volgende verwys:
Kerk (gebou), gebou vir Christelike eredienste. Kerk (organisasie), gemeenskap van Christene. Kerkbywoning, godsdiensoefening in 'n kerk (om kerk te hou).
Sien ook Kerkbywoning Kerkhof Kerkbode Kerkstraat