Die Joroeba Wikipedia (Wikipedia ya Yoruba) is die Joroeba weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Tans het dit bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die grootste Wikipedia-projek maak.Lys van Wikipedia-tale Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongo-tale met meer as 1 000 artikels. Die Joroeba Wikipedia is tans die vierde grootste Afrika-Wikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia, die grootste wikipedia in Afrika, en net agter die Malgassiese en Swahili Wikipedias.

Sien ook Afrikaanse Wikipedia Malgassiese Wikipedia Noord-Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Swahili Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda Wikipedia Xhosa Wikipedia Zoeloe Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Joroeba Wikipedia Statistiek vir die Joroeba Wikipedia deur Erik Zachte

Kategorie:Joroeba Kategorie:Wikipedias volgens taal