Tauraco is 'n genus van voëls in die familie Musophagidae. Die genus omvat veertien spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). Die "tipiese" groen loeries behoort aan die genus, hoewel hulle vere nie oral oor groen is nie.
Spesies Tauraco bannermani Tauraco corythaix - Knysnaloerie Tauraco erythrolophus Tauraco fischeri Tauraco hartlaubi Tauraco leucolophus Tauraco leucotis Tauraco livingstonii - Mosambiekloerie Tauraco macrorhynchus Tauraco persa Tauraco porphyreolophus - Bloukuifloerie Tauraco ruspolii Tauraco schalowi - Langkuifloerie Tauraco schuettii
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Loeries