Die gevlekte koekoek (Clamator glandarius) is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël in boomveld en savanne. Die voël is 38 – 42 cm lank en 120 - 165 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Great spotted cuckoo.
Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik kraaie en spreeus as broeigashere.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Koekoeke