Die vlag van die Kokoseilande is op 6 April 2004 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele groen baan met ’n goue Suiderkruismotief op die wapperkant, ’n goue sekelmaan in die middel van die vlag en ’n palboom in ’n goue skyf in die skildhoek.

Simboliek Die sekelmaan verwys na die Soennistiese Maleiers wat die meerderheid van die eiland se bevolking uitmaak en die palmboom simboliseer die naam van die eiland, wat verkry wat van kopra, die vleis van kokosneute.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Kokoseilande by Flags of the World.

Kategorie:Kokoseilande Kokoseilande Kokoseilande