Die Langtoonstrandloper (Calidris subminuta) is 'n skaars voël en somerswerwer wat leef op die modderoewers van varswatermassas. Die voël is 14 cm lank, 20 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 32 cm. In Engels staan die voël bekend as die Long-toed Stint.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Steltloperagtiges