Die Kleinswartrugmeeu (Larus fuscus) is 'n seldsame somertrekvoël in Suider-Afrika en word veral van Oktober tot April gesien. Die voël word 52 – 65 cm lank, 600 - 1 150 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 - 1.4 m. In Engels staan die voël bekend as die Lesser black-backed Gull.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Meeue