Die Oostelike sterretjie (Gelochelidon nilotica) ook bekend as die Oostelike seeswael, is 'n seldsame voël en somerswerwer na strandmere en kuswatermassas. Hulle soek soms kos in die aangrensende velde en rietplate. Die voël word 35 – 38 cm lank, 190 - 260 g groot met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.1 m. In Engels staan die voël bekend as die Gull-billed tern.
Dit is die enigste spesie in die genus Gelochelidon.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sterretjies