Sterna is 'n genus van voëls in die familie van sterretjies (Sternidae). Die genus omvat 13 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Aanvanklik word meeste van die "wit" sterretjies in die genus saam gegroepeer. DNS-ontleding het egter getoon dat die groepering parafileties is (Bridge et al., 2005). Spesies word nou beperk tot die tipiese groot wit sterretjies wat amper wêreldwyd in kusgebiede voorkom.

Spesies Sterna acuticauda Sterna aurantia Sterna dougallii - Rooiborssterretjie Sterna forsteri Sterna hirundinacea Sterna hirundo - Gewone sterretjie Sterna paradisaea - Arktiese sterretjie Sterna repressa - Witwangsterretjie Sterna striata Sterna sumatrana - Swartneksterretjie Sterna trudeaui Sterna virgata - Kerguelensterrretjie Sterna vittata - Grysborssterretjie

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Sterretjies