Leucophaeus is 'n genus van voëls in die familie van meeue (Laridae). Die genus omvat 5 spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (version 2.6). Die voëls was tot onlangs by die genus Larus ingedeel.Pons J.-M. ; Hassanin A. ; Crochet P.-A.(2005) Phylogenetic relationships within the Laridae (Charadriiformes: Aves) inferred from mitochondrial markers. Molecular phylogenetics and evolution 37(3):686-699.,
Spesies Leucophaeus atricilla Leucophaeus fuliginosus Leucophaeus modestus Leucophaeus pipixcan - Franklinse meeu Leucophaeus scoresbii
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Meeue