Die Eurovision-sangfees 2013 was die 58ste uitgawe van dié internasionale sangfees. Danksy die oorwinning van Loreen met Euphoria in 2012 is dit in Swede georganiseer. Daar was 39 lande wat meegedoen het. Dit was 3 minder as die vorige jaar, omdat Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en Slowakye hulle onttrek het. Die Eurovision-sangfees het ongeveer 170 miljoen mense gelok. Die sangfees is in alle 39 deelnemende lande uitgesaai, maar ook in die lande wat hulle onttrek het naamlik Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en in Australië, 'n land wat nie toegelaat is om deel te neem nie. Die sangfees het in die Malmö Arena in Malmö plaasgevind. Op 18 Mei 2013 het Emmilie de Forest met haar liedjie only teardrops vir Denemarke gewen. Hierdeur het die Eurovision-sangfees 2014 slegs 15 minute van Malmö plaagevind.

Wysigings Terugkerend - Armenië keer na een jaar afwesigheid terug. Die land het hom in 2012 onttrek omdat Azerbeidjan die Eurovision-sangfees 2012 organiseer het. Die twee lande is politieke vyande.

Onttrekkings - Bosnië-Herzegowina onttrek vanweë finansiële probleme.

- Portugal is hard getref deur die ekonomiese krisis en moet deur besuinigings in 2013 onttrek.

- Turkye stem nie saam met die huidige stemstelsel. Hulle wil dat die televoting vit 100% die resultaat moet beslis en die jury afgeskaf word

- Slowakye onttrek vanweë die finansiële probleme en sy slegte resultate in vroeër jare.

Deelnemers Halfeindronde 1 Plek Land Taal Sanger Liedjie Punten 1. Engels Emmelie de Forest Only Teardrops 167 2. Engels Dina Garipova "What If" 156 3. Engels Zlata Ognevich "Gravity" 140 4. Roemeens Aliona Moon "O mie" 95 5. Engels Roberto Bellarosa "Love Kills" 75 6. Engels Anouk "Birds" 75 7. Engels Alyona Lanskaya "Solayoh" 64 8. Engels Ryan Dolan "Only Love Survives" 54 10 Engels Andrius Pojavis "Something" 53 10. Estnies Birgit "Et uus saaks alguse" 52 11. Serwies Moje 3 "Ljubav je svuda" 46 12. Montenegrijns Who See "Igranka" 41 13. Kroaties Klapa s Mora "Mižerja" 38 14 Engels Natália Kelly "Shine" 27 15. Grieks Despina Olympiou "An me thimasai" 11 16. Engels Hannah "Straight Into Love" 8

Halfeindronde 2 PlekLandTaalSangerLiedjiePunten 1 Engels Farid Mammadov Hold me 139 2 Grieks Koza Mostra feat. Agathonas Iakovidis Alcohol is free 121 3 Engels Margaret Berger I feed you my love 120 4 Engels Gianluca Bezzina Tomorrow 118 5 Engels Cezar Florin Ouatu It's my life 83 6 Yslands Eyþór Ingi Gunnlaugsson Ég á líf 72 7 Engels Dorians Lonely planet 69 8 Hongaars ByeAlex Kedvesem (Zoohacker Remix) 66 9 Engels Krista Siegfrids Marry me 64 10 Engels Sopho Gelovani & Nodiko Tatisjvili Waterfall 63 11 Italiaans Valentina Monetta Crisalide (Vola) 47 12 Bulgaars Elitsa Todorova & Stojan Jankoelov Samo shampioni 45 13 Engels Takasa You and me 41 14 Hebreeus Moran Mazor Rak bishvilo 40 15 Albanees Adrian Lulgjuraj & Bledar Sejko Identitet 31 16 Macedonies Esma Redžepova & Vlatko Lozanoski Pred da se razdeni 28 17 Engels PeR Here we go 13

Eindrondte PlaatsLandTaalArtiestLiedPunten 1 Engels Emmelie de Forest Only teardrops 281 2 Engels Farid Mammadov Hold me 234 3 Engels Zlata Ohnevitsj Gravity 214 4 Engels Margaret Berger I feed you my love 191 5 Engels Dina Garipova What if 174 6 Grieks Koza Mostra feat. Agathonas Iakovidis Alcohol is free 152 7 Italiaans Marco Mengoni L'essenziale 126 8 Engels Gianluca Bezzina Tomorrow 120 9 Engels Anouk Birds 114 10 Hongaars ByeAlex Kedvesem (Zoohacker Remix) 84 11 Roemeens Aliona Moon O mie 71 12 Engels Roberto Bellarosa Love kills 71 13 Engels Cezar It's my life 65 14 Engels Robin Stjernberg You 62 15 Engels Sopho Gelovani & Nodiko Tatisjvili Waterfall 50 16 Engels Aljona Lanskaja Solayoh 48 17 Yslands Eyþór Ingi Gunnlaugsson Ég á líf 47 18 Engels Dorians Lonely planet 41 19 Engels Bonnie Tyler Believe in me 23 20 Estnies Birgit Õigemeel Et uus saaks alguse 19 21 Engels Cascada Glorious 18 22 Engels Andrius Pojavis Something 17 23 Frans Amandine Bourgeois L'enfer et moi 14 24 Engels Krista Siegfrids Marry me 13 25 Spaans El Sueño de Morfeo Contigo hasta el final 8 26 Engels Ryan Dolan Only love survives 5

Terugkerende sangers LandSangerDeelname Elitsa Todorova & Stojan Jankoelov Eurovision-sangfees 2007 Valentina Monetta Eurovision-sangfees 2012

Trivia Bedrog -Azerbeidjan zou ervan beschuldigd worden zijn stemmen te hebben gekocht van andere landen. -Er onstond een discussie rond de stemming van Montenegro doordat ze in de eerste halfeind 12 punten zouden gegeven hebben aan Oekraïne maar in de finale ze geen enkele punt aan hun gaven.

Opvallend -Op die einde van die finse act sou die sangeres met 1 van die dansers soen omdat hulle wil protesteer teen dat die regering geen gay huwelike in Finland wil wettig. Deur die lesbiese soen is die finse act nie uitgesaai in Turkye maar vervang deur advertensies.

Sanger -Nevena Božović, een van die 3 lede van Moje 3 gedoen mee aan die Junior Eurovision-sangfees 2007 waar hulle 3 geëindig met 120 punte.

Barbara Dex Award De Barbara Dex Award is 'n toekenning vir die slegs geklede sanger of groep en is in 2013 gewen deur Moje 3 uit Serwië. PlaatsLandSangerStemmen 1. Moje 3 967 2. Cezar 544 3. Moran Mazor 296 4. Adrian Lulgjuraj & Bledar Sejko 150 5. Who See 110

Kategorie:Eurovision-sangfees