Die Witwangsterretjie (Sterna repressa) is 'n seldsame voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 32 – 35 cm lank, 80 - 100 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-cheeked Tern.

Fotogalery

Sien ook

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sterretjies